Skip to product information
1 of 1

Dagstukkies en Gebede vir Dogters (Sagteband)

Regular price
R 149.01
Regular price
Sale price
R 149.01
In stock

Description

Die lewe kan lekker uitdagend wees! Dagstukkies en gebede vir dogters is dus ideaal vir dogters tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.

Die 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.

Dit is die ideale manier om meisies te leer om elke dag ’n pad saam met God te stap terwyl hulle die gewoonte aanleer om daagliks tyd saam met God deur te bring met stukkies wat net ’n paar minute neem om te lees.

Die teks is ook beskikbaar vir seuns onder die titel Dagstukkies en gebede vir seuns.

Shipping and Returns

Return Policies

Dagstukkies en Gebede vir Dogters (Sagteband)
Dagstukkies en Gebede vir..

R 149.01

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support