{"product_id":"365-dagstukkies-en-gebede-vir-seuns-sagteband","title":"Dagstukkies en Gebede vir Seuns (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie lewe kan lekker uitdagend wees! \u003cb\u003e\u003ci\u003eDagstukkies en gebede vir seuns \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eis dus ideaal vir seuns tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is die ideale manier om seuns te leer om elke dag ’n pad saam met God te stap terwyl hulle die gewoonte aanleer om daagliks tyd saam met God deur te bring met stukkies wat net ’n paar minute neem om te lees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie teks is ook beskikbaar vir dogters onder die titel \u003ci\u003eDagstukkies en gebede vir dogters\u003c\/i\u003e.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970685567278,"sku":"9780638009064","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009064_front.jpg?v=1776551069","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/365-dagstukkies-en-gebede-vir-seuns-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}