{"product_id":"77-wyse-woorde-wat-elke-kind-moet-ken-sagteband","title":"77 Wyse Woorde Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eSpreuke is ’n skatkis van wysheid oor hoe om só te leef dat God tevrede is met jou lewe. Stel jou kind op ’n prettige en kreatiewe manier bekend aan die wysheid van die Skrif, en lê die fondament van reg en verkeerd in hul harte en gedagtes.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e77 Wyse woorde wat elke kind moet ken\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal kinders tussen 5 en 8 help om 77 sleutelverse uit Spreuke op ’n prettige manier te memoriseer. Omdat herhaling die sleutel tot memorisering is, maak hierdie hulpmiddel die memorisering van die Skrif so maklik soos 1 – LEES dit, 2 – SKRYF dit en 3 – KLEUR dit in! Eers lees kinders die vers, dan skryf hulle dit uit en dan kleur hulle die kreatief ontwerpte vers in. ’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boekie is ideaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp kinders tussen die ouderdomme van 5 en 8 om 77 Skrifverse deur herhaling te memoriseer.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e160 eenkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003e77 Wise Words from Proverbs Every Kid Should Know\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970682913070,"sku":"9780638010459","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010459_front.jpg?v=1776550994","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/77-wyse-woorde-wat-elke-kind-moet-ken-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}