{"product_id":"a-melhor-historia-do-mundo-portuguese-paperback","title":"A Melhor Historia Do Mundo Portuguese (Paperback)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHierdie boekie vertel in breë trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as ’n gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op dié manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uitgebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder.\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie belangrikste storie ooit vertel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goeie nuus met jou vriende en familie te deel. Die boekie het kleurryke illustrasies en is beskikbaar in agt tale: Afrikaans, Engels, Sotho, Xhosa, Zulu, Tswana, Kimwani en Portugees.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970668167470,"sku":"1868296393","price":25.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781868296392_front.jpg?v=1776550529","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/a-melhor-historia-do-mundo-portuguese-paperback","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}