{"product_id":"al-sou-die-vyeboom-nie-bot-nie-bybelstudie-oor-habakuk-hersiene-uitgawe-sagteband","title":"Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie: Bybelstudie oor Habakuk Hersiene Uitgawe (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eBaie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn die 8 studies vir individuele of groepstudie in \u003cb\u003e\u003ci\u003eAl sou die vyeboom nie bot nie\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e lei Riekert Botha gelowiges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwondering oor God gelaat het.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eAl sou die vyeboom nie bot nie\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bied die hele Habakuk uit die \u003ci\u003eNuwe Lewende Vertaling\u003c\/i\u003e. Die onderafdelings word sinvol verdeel en bespreek. Daar is ook ruimte vir lesers om hul eie weergawe van Habakuk 3:17-19 neer te skryf.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e8 studies oor Habakuk vir groepe en individue\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePlek om jou eie weergawe van Habakuk 3:17-19 te skryf\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVolledige Habakuk uit die Nuwe Lewende Vertaling verskyn in die Bybelstudie\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSkrywer van die bekende Pleisters vir die siel-reeks.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHersiene uitgawe met nuwe buiteblad.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970733867310,"sku":"9780638009514","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009514_front.jpg?v=1776552369","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/al-sou-die-vyeboom-nie-bot-nie-bybelstudie-oor-habakuk-hersiene-uitgawe-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}