Skip to product information
1 of 1

Anderkant die Duisternis (Hardeband)

Regular price
R 199.00
Regular price
Sale price
R 199.00
In stock

Description

Die pad van rou ná die verlies van ’n geliefde kan die ontstellendste en eensaamste ervaring wees wat jy nog ooit beleef het. In sulke tye is dit normaal om te wens vir ’n lewe anderkant jou hartseer. Sommige dae voel die blye weersiens so naby. Maar ander dae onthul ons verdriet die groot afstand tussen waar ons nou is en waar ons wens om te wees.

Kom in Anderkant die duisternis saam met topverkoper-outeur Clarissa Moll op ’n 40 dae reis deur jou rousmart – en ontdek die liefdevolle teenwoordigheid van Christus wat jou nooit verlaat nie. Hoewel hierdie dagstukkie nie jou diepste smart kan genees nie, sal die inhoud jou help reoriënteer, jou versterk en jou gefokus hou terwyl jy die onbekende terrein van verlies betree. Elke dag bied Clarissa persoonlike wysheid en omgee deur:

  • Kragtige en eerlike nadenke oor pyn, dood, verlies en die veerkragtige hoop en genesing wat in die Skrif opgesluit is.
  • Gebede wat sy geskryf het om jou hartseer te verwoord.
  • Praktiese aktiwiteite om jou op jou reis deur smart te lei.

Waar jou reis deur rousmart jou ook al neem, sal jy vind dat God daar vir jou wag. Mag hierdie oordenkings jou aan sy liefdevolle teenwoordigheid herinner en jou die troos en moed gee om weer voluit te leef.

Shipping and Returns

Return Policies

Anderkant die Duisternis (Hardeband)
Anderkant die Duisternis (Hardeband)

R 199.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support