{"product_id":"begin-die-reis-sagteband","title":"Begin Die Reis (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOm Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem.\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eBegin die reis\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ŉ eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel.\u003cbr\u003eAngus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en fokus veral op:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eRedding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGroei in God: hoe om te groei in jou wandel met God.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eIngesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry.\u003cbr\u003eAs ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en \u003cb\u003e\u003ci\u003eBegin die reis\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970765324590,"sku":"9781431610174","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431610174_front.jpg?v=1776553267","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/begin-die-reis-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}