{"product_id":"beloftes-van-god-in-moeilike-tye-sagteband","title":"Beloftes van God In Moeilike Tye (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOns almal beleef soms moeilike tye wat ons sonder hoop en eensaam kan laat voel. Wanneer ons aan God en sy beloftes vashou, kan ons vrede vind te midde van die storms.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBeloftes van God in moeilike tye\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n versameling kragtige beloftes uit God se Woord wat jou herinner dat God ons deur moeilike tye sal dra en vir ons hoop vir die toekoms sal gee as ons op Hom vertrou. Die 30 temas in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus byvoorbeeld op wanneer jy alleen of bang is, hoop of troos nodig het, voor finansiële probleme of uitbranding te staan kom of herinner moet word aan God se almag en teenwoordigheid.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e30 temas.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTweekleur-drukwerk.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003ePromises from God for Troubled Times\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970733506862,"sku":"9780638008685","price":58.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008685_front.jpg?v=1776552358","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/beloftes-van-god-in-moeilike-tye-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}