Skip to product information
1 of 3

Beloftes van God vir Mans (Sagteband)

Regular price
R 58.99
Regular price
Sale price
R 58.99
In stock

Description

Die lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na ’n beter toekoms?

Beloftes van God vir mans is ’n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat van God se bemoedigendste beloftes vir mans. Skrifbeloftes oor 40 temas soos ewige lewe, krag, leiding, oorwinning, sukses, volharding en voorsiening word alfabeties aangebied sodat ’n tema maklik opgespoor kan word.

  • ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir mans.
  • 40 relevante temas in alfabetiese volgorde.
  • Tweekleur-drukwerk.
  • Sagteband.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Men.

Shipping and Returns

Return Policies

Beloftes van God vir Mans (Sagteband)
Beloftes van God vir..

R 58.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support