{"product_id":"beloftes-van-god-vir-mans-sagteband","title":"Beloftes van God vir Mans (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na ’n beter toekoms?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBeloftes van God vir mans\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat van God se bemoedigendste beloftes vir mans. Skrifbeloftes oor 40 temas soos ewige lewe, krag, leiding, oorwinning, sukses, volharding en voorsiening word alfabeties aangebied sodat ’n tema maklik opgespoor kan word.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir mans.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e40 relevante temas in alfabetiese volgorde.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTweekleur-drukwerk.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003ePromises from God for Men\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970733572398,"sku":"9780638008678","price":58.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008678_front.jpg?v=1776552359","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/beloftes-van-god-vir-mans-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}