Skip to product information
1 of 3

Beloftes van God vir Vroue (Sagteband)

Regular price
R 58.99
Regular price
Sale price
R 58.99
In stock

Description

Wanneer dit voel of alles vir jou te veel word, is God se getroue beloftes daar om jou te verseker dat God getrou is en ons nooit in die steek sal laat nie.

Die Skrifbeloftes in Beloftes van God vir vroue, ’n pragtige sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk, sal elke vrou lei en verseker van God se beskerming en liefde. Die 30 temas – soos gebed, konflikhantering, onderskeidingsvermoë, troos, vergifnis, vertroue en vreugde – is alfabeties gerangskik sodat ’n tema maklik opgespoor kan word.

  • ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir vroue.
  • 30 temas in alfabetiese volgorde.
  • Tweekleur-drukwerk.
  • Sagteband.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Women.

Shipping and Returns

Return Policies

Beloftes van God vir Vroue (Sagteband)
Beloftes van God vir..

R 58.99

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support