{"product_id":"beloftes-van-god-vir-vroue-sagteband","title":"Beloftes van God vir Vroue (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWanneer dit voel of alles vir jou te veel word, is God se getroue beloftes daar om jou te verseker dat God getrou is en ons nooit in die steek sal laat nie.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDie Skrifbeloftes in \u003cb\u003e\u003ci\u003eBeloftes van God vir vroue\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e, ’n pragtige sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk, sal elke vrou lei en verseker van God se beskerming en liefde. Die 30 temas – soos gebed, konflikhantering, onderskeidingsvermoë, troos, vergifnis, vertroue en vreugde – is alfabeties gerangskik sodat ’n tema maklik opgespoor kan word.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir vroue.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e30 temas in alfabetiese volgorde.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTweekleur-drukwerk.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003ePromises from God for Women\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970733670702,"sku":"9780638008661","price":58.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008661_front.jpg?v=1776552363","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/beloftes-van-god-vir-vroue-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}