Skip to product information
1 of 3

Beloftes Vir Elke Dag (Sagteband)

Regular price
R 49.00
Regular price
Sale price
R 49.00
In stock

Description

Of jy vandag leiding nodig het, God wil loof vir sy seëninge, of God se aangesig soek omdat jy mislukking of versoeking ervaar, Beloftes vir elke dag het die inspirasie wat jy nodig het om jou in God se teenwoordigheid te bring. Temas soos beskerming, genade, krag, redding en liefde vir God, en aanhalings deur mense soos Billy Graham en Charles Spurgeon belig God se beloftes aan gelowiges. Dit lei elke leser om te weet dat God elke oomblik by ons elkeen is.

Shipping and Returns

Return Policies

Beloftes Vir Elke Dag (Sagteband)
Beloftes Vir Elke Dag..

R 49.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support