{"product_id":"bid-die-name-van-god-vir-52-weke-sagteband","title":"Bid die Name van God vir 52 Weke (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eSmag jy daarna om God persoonlik te ken? God se Name openbaar wie Hy is en hoe Hy optree. Deur sy Name te bestudeer, ontdek ons hoe almagtig, alomteenwoordig, regverdig, maar ook liefdevol en genadig God is.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBid die Name van God vir 52 weke\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n jaar lange Bybelstudie deur topverkoper-outeur Ann Spangler waarin sy God se belangrikste Name en titels bestudeer. Leer hoe om te bid met spesifieke fokus op Name soos El Shaddai, Elohim, Adonai, Abba en El Elion.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eElke week se studie bevat:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Naam van God: Ontdek wat die Naam beteken, waar dit in die Skrif voorkom en hoe dit in die oorspronklike taal geskryf en uitgespreek is.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Deel vir nadenke met vrae vir persoonlike nadenke en leiding om ’n spesifieke Naam vir daardie week te bid.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSkrifgedeeltes vir verdere studie.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eOntdek verrassende verbande tussen die Ou en Nuwe Testament en ervaar God op ’n nuwe, dieper manier.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Bybelstudie vir 52 weke.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBespreek die belangrikste Name van God en Jesus uit die Ou en Nuwe Testament.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVir groepstudie en individue.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e272 eenkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Praying the Names of God for 52 Weeks.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970671116590,"sku":"9780638009675","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009675_front.jpg?v=1776550615","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/bid-die-name-van-god-vir-52-weke-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}