{"product_id":"bid-die-name-van-jesus-afrikaans-boxed-cards","title":"Bid die Name van Jesus Afrikaans Boxed Cards","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDit is maklik om ons geestelike fokus te verloor te midde van die gejaagdheid van die lewe. Vir sulke tye het ons ’n nuwe verstaan nodig van wie Jesus is en moet ons stil word by Hom.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBid die Name van Jesus Kaartjies \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ehelp jou om teen jou eie pas die Name van Jesus te bid met die kort en kragtige gebede en bypassende teksverse. Terwyl jy nadink oor die 51 eienskappe van Jesus, sal jou fokus en hoop vernuwe word.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eBoksie met 51 volkleur-kaartjies, aan beide kante gedruk.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElke kaartjie het ’n Naam van Jesus met ’n bypassende vers aan die een kant en ’n gebed aan die ander kant.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDeel van Die Name van Jesus-produkreeks saam met ander inkleur-produkte en kaartjies.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Praying the Names of Jesus (Box of Blessings).\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970709717294,"sku":"6006937167681","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/6006937167681_front.jpg?v=1776551686","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/bid-die-name-van-jesus-afrikaans-boxed-cards","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}