{"product_id":"bybel-woordsoektogte-sagteband","title":"Bybel Woordsoektogte (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOf jy op soek is na ’n lekker vakansie-aktiwiteit wat julle as gesin saam kan doen of sommer net kwaliteit-tyd saam wil deurbring – \u003cb\u003e\u003ci\u003eBybel Woordsoektogte\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is jou antwoord.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDié boek met sy 100 woordsoektogte bied iets vir elke ouderdom. Die prettige speletjies, met tematiese inhoud wat strek van Genesis tot Openbaring, is nie net goeie oefening vir die grysstof nie, maar verryk boonop jou Bybelkennis met interessante brokkies oor Bybelse plekke en mense.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eEkstra vrae met Bybelse leidrade is ook deur die boek versprei en Skrifverwysings vir ekstra inspirasie kom saam met die speletjies. Die antwoorde word agter in die boek voorsien as jy die woorde regtig nie kan kry nie.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e100 tematiese woordsoektogte met temas wat strek van Genesis tot Openbaring, soos diere in die Bybel, plante, edelmetale, riviere en bekende Bybelse karakters, plekke en gebeurtenisse.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eInspirerende Bybelverse.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eEkstra vrae met leidrade by sommige speletjies.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eAntwoorde agter in die boek.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIdeale hulpmiddel vir tuisonderrig en Sondagskole.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePerfek vir vakansies of rustige aande tuis.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Bible Word Searches.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970749759790,"sku":"9781431626946","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431626946_front.jpg?v=1776552823","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/bybel-woordsoektogte-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}