Skip to product information
1 of 6

Bybelstorie-Aktiwiteite (Sagteband)

Regular price
R 199.01
Regular price
Sale price
R 199.01
In stock

Description

Die Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om ’n liefde vir God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52 bekende Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, soos Noag se ark, Josef se spesiale kleed, Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte, wonderwerke, dood en opstanding, word op ’n maklik verstaanbare manier oorvertel. Elke storie sluit af met twee aktiwiteite soos soek die verskille, soek die woorde, kleur in volgens nommers en voltooi die prentjie.
Behalwe ’n liefde vir die Woord sal die Bybelstorie-aktiwiteitsboek ook 5- tot 8-jariges se syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede, geheue en leesvaardigheid verbeter.

Shipping and Returns

Return Policies

Bybelstorie-Aktiwiteite (Sagteband)
Bybelstorie-Aktiwiteite (Sagteband)

R 199.01

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support