{"product_id":"bybelstories-vir-beginners-tydlose-verhale-vir-kleuters-sagteband","title":"Bybelstories vir Beginners: Tydlose verhale vir Kleuters (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eMaak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met \u003cb\u003e\u003ci\u003eBybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir Kleuters\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie Kinderbybel spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet, van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woordelys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBybelstories vir beginners\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e94 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelder, lewendige illustrasies wat kinders se verbeelding sal aangryp\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Woordelys wat moeilike begrippe aan kleuters verduidelik kom agter in die boek voor\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel The Beginner’s Bible\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970743107886,"sku":"9780638009705","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009705_front.jpg?v=1776552635","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/bybelstories-vir-beginners-tydlose-verhale-vir-kleuters-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}