Skip to product information
1 of 1

Daaglikse Bemoediging vir Vroue (Sagteband)

Regular price
R 99.00
Regular price
Sale price
R 99.00
In stock

Description

Dit is so maklik om in hierdie besige lewe oorweldig te voel. Soms raak ons so gefokus op al die dinge wat van ons verwag word dat dit voel of die lewe bloot om oorlewing gaan. Tog gaan die lewe oor meer as net oorlewing; ons is veronderstel om te floreer en elke dag oorwinnend te leef terwyl ons op God gefokus bly.

Eenminuut-oordenkings: Daaglikse bemoediging vir vroue bied 365 kort en bemoedigende oordenkings wat vroue sal help om opnuut op God te fokus. Wanneer jy herinner word aan God se getrouheid en oneindige liefde sal jy in staat wees om verby jou eie kommer, frustrasie en pyn te kyk en opnuut vreugde en hoop te ontdek.

  • Eenminuut-oordenkings saamgestel uit ’n Veilige skuilplek
  • Gerieflike sakpas-grootte
  • 368 eenkleur-bladsye
  • Sagteband
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel One-Minute Devotions® Daily Encouragement for Women

Shipping and Returns

Return Policies

Daaglikse Bemoediging vir Vroue (Sagteband)
Daaglikse Bemoediging vir Vroue..

R 99.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support