{"product_id":"daaglikse-bemoediging-vir-vroue-sagteband","title":"Daaglikse Bemoediging vir Vroue (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDit is so maklik om in hierdie besige lewe oorweldig te voel. Soms raak ons so gefokus op al die dinge wat van ons verwag word dat dit voel of die lewe bloot om oorlewing gaan. Tog gaan die lewe oor meer as net oorlewing; ons is veronderstel om te floreer en elke dag oorwinnend te leef terwyl ons op God gefokus bly.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eEenminuut-oordenkings: Daaglikse bemoediging vir vroue\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bied 365 kort en bemoedigende oordenkings wat vroue sal help om opnuut op God te fokus. Wanneer jy herinner word aan God se getrouheid en oneindige liefde sal jy in staat wees om verby jou eie kommer, frustrasie en pyn te kyk en opnuut vreugde en hoop te ontdek.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eEenminuut-oordenkings saamgestel uit ’n Veilige skuilplek\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGerieflike sakpas-grootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e368 eenkleur-bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel One-Minute Devotions® Daily Encouragement for Women\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970691694894,"sku":"9781431625529","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431625529_front.jpg?v=1776551264","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/daaglikse-bemoediging-vir-vroue-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}