{"product_id":"daaglikse-hoop-sagteband","title":"Daaglikse Hoop (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDaaglikse Hoop, 365 Dagstukke\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWaarheen draai jy om ware hoop te vind? Wat is die enigste anker in jou lewe wat nooit sal verander nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is net een regte antwoord: God is ons stewige anker, die enigste bron van hoop wat nooit sal teleurstel nie. Hy wil hê sy hoop moet oorspoel tot in jou daaglikse lewe en jou die krag gee om vrees in die oë te kyk, stres te verminder, konflik op te los, gesonde verhoudings te bou, versoeking te oorkom en enige uitdaging aan te pak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 365 dagstukke deur topverkoper-outeur Rick Warren sal jou help om geanker te bly in die enigste ware hoop waarop ons kan staatmaak: die hoop wat van God kom.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970685600046,"sku":"9780638009842","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009842_front.jpg?v=1776551070","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/daaglikse-hoop-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}