Skip to product information
1 of 7

Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal (Sagteband)

Regular price
R 89.00
Regular price
Sale price
R 89.00
In stock

Description

Slegs ’n paar minute ’n dag kan jou lewe verander en jou dae met vreugde vul.

Hierdie pragtige Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal bevat verse uit die Skrif, asook inspirerende aanhalings oor verskeie aspekte van dankbaarheid deur bekende Christelike skrywers. Dit bevat ook genoeg plek om jou eie gedagtes en gebede neer te skryf. Ontgin die krag van dankbaarheid vir die seën en genade uit God se hand.

  • Dankie-sê-joernaal met teksverse en inspirerende aanhalings, en genoeg plek om jou eie gebede en gedagtes neer te skryf.
  • Sagteband.
  • 128 eenkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Grateful & Blessed.

Shipping and Returns

Return Policies

Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal (Sagteband)
Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal..

R 89.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support