{"product_id":"dankbaar-en-geseend-dankie-se-joernaal-sagteband","title":"Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eSlegs ’n paar minute ’n dag kan jou lewe verander en jou dae met vreugde vul.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie pragtige \u003cb\u003e\u003ci\u003eDankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bevat verse uit die Skrif, asook inspirerende aanhalings oor verskeie aspekte van dankbaarheid deur bekende Christelike skrywers. Dit bevat ook genoeg plek om jou eie gedagtes en gebede neer te skryf. Ontgin die krag van dankbaarheid vir die seën en genade uit God se hand.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDankie-sê-joernaal met teksverse en inspirerende aanhalings, en genoeg plek om jou eie gebede en gedagtes neer te skryf.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e128 eenkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Grateful \u0026amp; Blessed.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970685632814,"sku":"9780638010473","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010473_front_1a2cfe00-c388-4195-a337-6be50c6c4056.jpg?v=1776551071","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/dankbaar-en-geseend-dankie-se-joernaal-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}