{"product_id":"die-a-z-van-openbaring-n-allesomvattende-perspektief-op-die-boek-openbaring-sagteband","title":"Die A-Z van Openbaring: ’n Allesomvattende Perspektief op die Boek Openbaring (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eLeef ons in die eindtyd? Hierdie vraag het belangstelling in die boek Openbaring die afgelope dekades geweldig laat toeneem. Tegnologiese vooruitgang, oorloë en geweld, hongersnood, aardbewings en klimaatsverandering lei al hoe meer mense om antwoorde in Openbaring te soek.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie A-Z van Openbaring: ’n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e gee prof. Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van Openbaring. Hy fokus veral op die volgende aspekte:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eWanneer Openbaring geskryf is\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie doel van die boek Openbaring\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOpenbaring as ’n brief aan sewe gemeentes, ’n profesie en ’n apokalips\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie beelde in Openbaring en hulle betekenis\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie rolspelers in Openbaring\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBetekenis van die verskillende tekens\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie A-Z van Openbaring\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal lesers ’n beter begrip gee van die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband, asook ook op die boodskap vir vandag sodat hulle met gesonde verwagtings sal uitsien na die wederkoms van die Here Jesus.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eOmvattende uiteensetting van die boek Openbaring.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eFokus op wanneer Openbaring geskryf is, die doel van die boek, asook ’n bespreking van die beelde, rolspelers en tekens en hulle betekenis.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOuteur bekend as ’n vakspesialis op die gebied van die geskrifte van Johannes.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBevat die volledige Bybelteks van Openbaring uit Die Multivertaling Bybel.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970734588206,"sku":"9780638009798","price":399.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009798_front.jpg?v=1776552390","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-a-z-van-openbaring-n-allesomvattende-perspektief-op-die-boek-openbaring-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}