Skip to product information
1 of 5

Die Aksie-Bybel Helde En Skurke (Sagteband)

Regular price
R 229.00
Regular price
Sale price
R 229.00
In stock

Description

Wat maak iemand ’n held? Of wat maak hom ’n skurk? Wanneer ons hulle stories lees, sien ons dikwels party mense is soms ’n held en soms ’n skurk.
Die opwindende insigte en lewendige illustrasies in Die Aksie-Bybel: Helde en skurke help kinders tussen 8 en 12 jaar om meer as 75 Bybelkarakters ’n bietjie beter ken – die helde, maar ook die skurke. So sal hulle ook leer ons het elkeen so iets van albei in ons!

Lesers, oud en jonk, kan uitsien na die volgende:

  • Kleurvolle, moderne illustrasies.
  • Die grootste uitdagings (en foute!) van meer as 75 Bybelkarakters.
  • Historiese konteks, plekke van oorsprong, aanduidings oor waar historiese plekke vandag is, en waar die verhale in die Bybel is by elke karakter.
  • Ander fassinerende inligting, wonderbaarlike gebeure en prettige feite oor kos, klere en tradisies.

Die verrassende verhale en ongelooflike waarhede in hierdie uitstekende boek gee lewe aan die Bybel en sy karakters.

Shipping and Returns

Return Policies

Die Aksie-Bybel Helde En Skurke (Sagteband)
Die Aksie-Bybel Helde En..

R 229.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support