{"product_id":"die-aksie-bybel-raai-raai-speletjie-vir-die-hele-gesin-boksstel","title":"Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eAs kinders van \u003ci\u003eDie Aksie-Bybel \u003c\/i\u003egehou het, sal hulle mal wees oor \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.\u003cbr\u003eHierdie prettige speletjie bied:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e99 kaartjies met 20 leidrade elk oor ŉ persoon, plek of voorwerp in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Vinnige verwysing na waar die storie in \u003ci\u003eDie Aksie-Bybel\u003c\/i\u003e gevind kan word\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel kan word\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eDie kaartjies is geïllustreer deur Sergio Cariello, wat \u003ci\u003eDie Aksie-Bybel \u003c\/i\u003egeïllustreer het. Hierdie speletjie is ideaal om in die kar te speel op die langpad of sommer vir ’n speletjiesaand by die huis. Dit sal kinders se kennis van die Bybel op ’n prettige en interaktiewe manier verbreed.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970769944878,"sku":"9781431618507","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781431618507_front.jpg?v=1776553407","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-aksie-bybel-raai-raai-speletjie-vir-die-hele-gesin-boksstel","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}