Skip to product information
1 of 7

Die Boodskap Duif Sagteband Bybel

Regular price
R 399.00
Regular price
Sale price
R 399.00
In stock

Description

Die Bybel is die plek waar ons God hoor praat, waar mense sy boodskap kan hoor. Deur Die Boodskap praat die woord van die lewende God vandag helder en duidelik met ons in maklik verstaanbare taal.

Die Boodskap:

  • kommunikeer die onveranderlike Woord van God in gemaklike, hedendaagse Afrikaans
  • is volledig vanuit die oorspronklike tale vertaal
  • bevat versnommers wat naslaan en memorisering vergemaklik
  • bied ’n vars perspektief op die Bybelse boodskap soos dit deur die eeue behoue gebly het

Die Boodskap is ’n kragtige instrument tot groter begrip van die Woord van God. Dit sal opnuut en helder spreek tot die hart en denke van elke leser!

  • 10-punt lettergrootte
  • Enkelkolom-uitleg

Shipping and Returns

Return Policies

Die Boodskap Duif Sagteband Bybel
Die Boodskap Duif Sagteband..

R 399.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support