{"product_id":"die-boodskap-duif-sagteband-bybel","title":"Die Boodskap Duif Sagteband Bybel","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie Bybel is die plek waar ons God hoor praat, waar mense sy boodskap kan hoor. Deur \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Boodskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e praat die woord van die lewende God vandag helder en duidelik met ons in maklik verstaanbare taal.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Boodskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003ekommunikeer die onveranderlike Woord van God in gemaklike, hedendaagse Afrikaans\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eis volledig vanuit die oorspronklike tale vertaal\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ebevat versnommers wat naslaan en memorisering vergemaklik\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ebied ’n vars perspektief op die Bybelse boodskap soos dit deur die eeue behoue gebly het\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Boodskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n kragtige instrument tot groter begrip van die Woord van God. Dit sal opnuut en helder spreek tot die hart en denke van elke leser!\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e10-punt lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eEnkelkolom-uitleg\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970710143278,"sku":"9780638010183","price":399.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010183_front.jpg?v=1776551698","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-boodskap-duif-sagteband-bybel","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}