{"product_id":"die-bybel-a-z-sagteband","title":"Die Bybel A-Z (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Bybel A-Z\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n omvattende hulpmiddel vir élke gelowige. Dit is ideaal vir elke gelowige wat erns maak met sy geloof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideale kaart vir enige leser se ontdekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDit sluit die volgende in:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Skrifgetroue vertelling van elke boek van die Bybel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTydlyne wat perspektief bied op Bybelse inligting en hedendaagse gebeure.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKaarte wat plekke in die Bybel lewe gee.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVerrykingsblokkies oor allerlei interessanthede, hedendaagse teologiese kwessies, karaktersketse en agtergrond van die Bybel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIndekse vir maklike naslaan.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLyste van plante en diere in die Bybel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie gang van die geskiedenis, van Adam tot by Zen-Boeddhisme.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVergelyking van belangrikste godsdienste in SA.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie literatuursoorte in die Bybel prakties verduidelik.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGeloofswaarhede en toepassings op die lewe.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKort Bybelstudies oor spesifieke temas.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e’n Eenjaar-Bybelleesprogram en bemoedigende teksverse vir krisistye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOmvattende woordelys.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDit verduidelik waar die Bybel vandaan kom en hoe dit geskryf is.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSkakeling tussen Ou en Nuwe Testament.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970741272878,"sku":"9780638008708","price":599.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008708_front.jpg?v=1776552578","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-bybel-a-z-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}