{"product_id":"die-bybel-in-366-dae-vir-manne-van-geloof-nuwe-buiteblad-sagteband","title":"Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof Nuwe Buiteblad (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Bybel in 366 dae vir manne van geloof\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Nou kan hulle die kerngedeeltes van die Bybel in net een jaar lees.\u003cbr\u003eBelangrike sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel (\u003ci\u003eNuwe Lewende Vertaling\u003c\/i\u003e) word chronologies aangebied vanaf Genesis tot Openbaring, saam met kort, inspirerende gedagtes deur Angus Buchan.\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Bybel in 366 dae vir manne van geloof\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e, in sakpasformaat, is ’n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal jou geloof versterk en jou inspireer om toegewy aan God te leef.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970749038894,"sku":"9780638008470","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008470_front.jpg?v=1776552802","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-bybel-in-366-dae-vir-manne-van-geloof-nuwe-buiteblad-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}