{"product_id":"die-bybel-trivia-dagboek-365-dagstukke-vir-n-dag-vol-lig-en-vreugde-sb","title":"Die Bybel-Trivia Dagboek: 365 Dagstukke vir ’n Dag Vol Lig en Vreugde SB","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDit is normaal vir ouers om besorg te wees oor hulle kinders, veral as dit by hulle geloof kom. Daarom is dit belangrik om seker te maak hulle verstaan die Bybel en die belangrikheid daarvan sodat hulle hulle sterk kan staan in daardie moeilike tienerjare en ook die uitdagings van die volwasse lewe kan hanteer.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eDie Bybel-Trivia Dagboek: 365 Dagstukke vir ’n Dag Vol Lig en Vreugde\u003c\/b\u003e bevat 365 dagstukke vol interessante Bybelse inligting wat tieners sal uitdaag om die beginsels daarin ook in hulle eie lewe toe te pas. Deur na te dink oor Skrifgebeure, geloofshelde, wonderwerke en Bybelse plekke en gebeure, sal hulle nuwe insig kry in bekende Bybelgedeeltes. Tieners sal ontdek dat niks in die Bybel onbelangrik is nie, maar dat dit God se lewende Woord is wat hoop, vrede en lewe in oorvloed bied vir elkeen wat dit lees.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e365 oordenkings vir tieners\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElke dag bevat ’n teksvers, ’n interessante vraag oor die Bybel en ’n kort dagstuk om jong tieners te help om die regte antwoord te ontdek\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDit bevat vrae oor Bybelverse, geloofshelde, wonderwerke en Bybelse plekke en gebeure\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e384 eenkleur-bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Bible Trivia Devotional\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970739568942,"sku":"9780638009095","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009095_front.jpg?v=1776552539","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-bybel-trivia-dagboek-365-dagstukke-vir-n-dag-vol-lig-en-vreugde-sb","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}