Skip to product information
1 of 1

Die Geboorte van Jesus Aktiwiteitsboek (Sagteband)

Regular price
R 19.00
Regular price
Sale price
R 19.00
In stock

Description

Jesus se geboorte aktiwiteitsboek met 28 boeiende aktiwiteite vir kinders tussen 5 en 8 vertel die storie van Jesus se geboorte – een aktiwiteit op ’n slag. Kinders sal ure se pret hê met aktiwiteite soos kleur die prentjie in, soek die verskille, blokkiesraaisels, ontsluit die kode, soek die woord en verbind die kolletjies. Belangrike Bybelverse en oplossings vir speletjies is ingesluit.

  • Stel kinders van 5 tot 8 bekend aan die tydlose storie van Jesus se geboorte.
  • Bevat 28 boeiende aktiwiteite met toepaslike Bybelverse.
  • Aktiwiteite sluit in inkleur, skommel die letters, soek die verskille, prent-sudoku, blokkiesraaisels, ontsluit die kode, versteekte voorwerpe, woordsoektogte en verbind die kolletjies.
  • Oplossings vir aktiwiteite agter in die boek.
  • Sagteband
  • 32 eenkleur-bladsye
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Birth of Jesus Activity Book.

Shipping and Returns

Return Policies

Die Geboorte van Jesus Aktiwiteitsboek (Sagteband)
Die Geboorte van Jesus..

R 19.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support