{"product_id":"die-geboorte-van-jesus-aktiwiteitsboek-sagteband","title":"Die Geboorte van Jesus Aktiwiteitsboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eJesus se geboorte aktiwiteitsboek \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003emet 28 boeiende aktiwiteite vir kinders tussen 5 en 8 vertel die storie van Jesus se geboorte – een aktiwiteit op ’n slag. Kinders sal ure se pret hê met aktiwiteite soos kleur die prentjie in, soek die verskille, blokkiesraaisels, ontsluit die kode, soek die woord en verbind die kolletjies. Belangrike Bybelverse en oplossings vir speletjies is ingesluit.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eStel kinders van 5 tot 8 bekend aan die tydlose storie van Jesus se geboorte.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBevat 28 boeiende aktiwiteite met toepaslike Bybelverse.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eAktiwiteite sluit in inkleur, skommel die letters, soek die verskille, prent-sudoku, blokkiesraaisels, ontsluit die kode, versteekte voorwerpe, woordsoektogte en verbind die kolletjies.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOplossings vir aktiwiteite agter in die boek.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e32 eenkleur-bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel The Birth of Jesus Activity Book.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970683371822,"sku":"9780638008616","price":19.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008616_front.jpg?v=1776551008","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-geboorte-van-jesus-aktiwiteitsboek-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}