Skip to product information
1 of 2

Die Geesteswêreld: Ontdek die Realiteit van die Onsienlike Wêreld Rondom Ons SB

Regular price
R 149.01
Regular price
Sale price
R 149.01
In stock

Description

Elke mens het deel aan twee wêrelde: die fisiese wêreld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswêreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswêreld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie of dat ons nie deel is daarvan nie.

In Die Geesteswêreld: Ontdek die Realiteit van die Onsienlike Wêreld Rondom Ons werp Isak Burger lig op hierdie onsienlike wêreld rondom ons. Hy fokus op vyf hoofdele:

  • Die realiteit van die geesteswêreld
  • God en die geesteswêreld
  • Die engele
  • Satan en sy demone
  • Die gelowige en die geesteswêreld

Isak Burger wys gelowiges in hierdie boek daarop dat dit noodsaaklik is om kennis te neem van die geesteswêreld en wat daarin gebeur, want dit raak ons elkeen.

Shipping and Returns

Return Policies

Die Geesteswêreld: Ontdek die Realiteit van die Onsienlike Wêreld Rondom Ons SB
Die Geesteswêreld: Ontdek die..

R 149.01

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support