{"product_id":"die-geesteswereld-ontdek-die-realiteit-van-die-onsienlike-wereld-rondom-ons-sb","title":"Die Geesteswêreld: Ontdek die Realiteit van die Onsienlike Wêreld Rondom Ons SB","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eElke mens het deel aan twee wêrelde: die fisiese wêreld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswêreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswêreld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie of dat ons nie deel is daarvan nie.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Geesteswêreld: Ontdek die Realiteit van die Onsienlike Wêreld Rondom Ons\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e werp Isak Burger lig op hierdie onsienlike wêreld rondom ons. Hy fokus op vyf hoofdele:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDie realiteit van die geesteswêreld\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGod en die geesteswêreld\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie engele\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSatan en sy demone\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie gelowige en die geesteswêreld\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eIsak Burger wys gelowiges in hierdie boek daarop dat dit noodsaaklik is om kennis te neem van die geesteswêreld en wat daarin gebeur, want dit raak ons elkeen.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970746155310,"sku":"9780638008548","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008548_front.jpg?v=1776552715","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-geesteswereld-ontdek-die-realiteit-van-die-onsienlike-wereld-rondom-ons-sb","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}