{"product_id":"die-genade-onbeskryflik-groot-belofteboek-sagteband","title":"Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWanneer die uitdagings van die lewe ons platslaan, is dit juis dan wanneer ons besef hoe groot God se genade is en dat dit genoeg is om ons deur te dra.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n versameling kragtige Bybelse beloftes geïnspireer deur die bekende lied “Amazing Grace”. Die verse in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus op God se onbeskryflike groot genade en is verdeel in byna 20 temas soos God se vertroosting, bemoediging, seën, krag en onverdiende liefde.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek geïnspireer deur die bekende lied “Amazing Grace”.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eByna 20 temas wat aansluit by die aanbiddingslied fokus op God se genade.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eTweekleur-drukwerk.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eThe Amazing Grace Promise Book\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970742681902,"sku":"9780638008982","price":58.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008982_front.jpg?v=1776552622","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-genade-onbeskryflik-groot-belofteboek-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}