Skip to product information
1 of 7

Die Goeie Boek (Sagteband)

Regular price
R 149.01
Regular price
Sale price
R 149.01
In stock

Description

Is daar ʼn boek wat vir ons kan sê wat om oor God te glo? Die voor die hand liggende antwoord is die Bybel. Maar waar begin ons die Bybel lees om werklik te verstaan?
In Die Goeie Boek bespreek Deron Spoo sleutel-Bybelhoofstukke wat hy as kardinaal beskou vir ons verstaan van die Bybel en van God. Hy help lesers om die konteks en inhoud van 20 Ou-Testamentiese en 20 Nuwe-Testamentiese hoofstukke te verstaan wat die hele Bybel vir ons sal oopbreek. Elke hoofstuk onthul een lewensveranderende waarheid van God en sluit af met ʼn “om te oordink”-gedeelte wat jou sal help om daardie waarheid prakties in jou lewe toe te pas. Die Bybelteks van die hoofstuk wat bespreek word, word ook telkens ingesluit (NLV-teks).
Die Goeie Boek sal aanklank vind by jare lange Bybellesers, maar is ideaal vir mense wat aan die begin van hulle Christelike geloofsreis staan. Dit sal lesers help om die lewensveranderende waarhede in die Bybel te verstaan en te leef.

Shipping and Returns

Return Policies

Die Goeie Boek (Sagteband)
Die Goeie Boek (Sagteband)

R 149.01

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support