{"product_id":"die-hemel-bybelstudie-sagteband","title":"Die Hemel Bybelstudie (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie een ding waarvan ons seker kan wees, is dat ons sál sterf. Of jy nou treur oor die dood van ’n geliefde, smag na vrede in ’n onrustige wêreld, of bloot nuuskierig is oor wat ná hierdie lewe op jou wag, daar is Bybelse waarhede waaraan jy kan vashou wat jou sal help om vrede, hoop en selfs vreugde te vind te midde van die moeilikste tye.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie hemel Bybelstudie\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e openbaar wat die Bybel sê oor ons ewige God, lewe ná die dood en hoekom dit belangrik is om al hierdie dinge te weet. Die ses sessies is:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eWat is die hemel?\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie nuwe hemel en die nuwe aarde\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie lewe by God\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie lewe in die hemel\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVrede vir vandag\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoop vir môre\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eGroei nader aan God terwyl jy jou nou reeds verbly oor die ewigheid wat vir jou voorlê saam met God.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eHeaven Bible Study\u003c\/i\u003e.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970671149358,"sku":"9780638010213","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010213_front.jpg?v=1776550616","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-hemel-bybelstudie-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}