Skip to product information
1 of 5

Die Hemel (Sagteband)

Regular price
R 299.00
Regular price
Sale price
R 299.00
In stock

Description

Hoe gaan dit in die hemel wees? Hoe gaan ons lyk, en wat gaan ons elke dag doen?

Randy Alcorn het vir 25 jaar navorsing gedoen om Bybelse antwoorde te kan gee op mense se vrae oor die hemel. As ’n mens dink die hemel sal gevul wees met liggaamlose geeste, wolke en ewige harpspel, wag ’n wonderlike verrassing op lesers.

Die hemel nooi lesers om die hemel te visualiseer soos die Bybel dit beskryf: ’n nuwe, herskepte aarde waar regte mense met regte liggame in ’n noue verhouding met God en mekaar sal leef. Die volgende keer as iemand sê: “Ek kan my nie voorstel hoe die hemel sal wees nie,” sal mense wat hierdie boek lees, kan sê: “Ek kan!”

Shipping and Returns

Return Policies

Die Hemel (Sagteband)
Die Hemel (Sagteband)

R 299.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support