{"product_id":"die-hemel-sagteband","title":"Die Hemel (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHoe gaan dit in die hemel wees? Hoe gaan ons lyk, en wat gaan ons elke dag doen?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eRandy Alcorn het vir 25 jaar navorsing gedoen om Bybelse antwoorde te kan gee op mense se vrae oor die hemel. As ’n mens dink die hemel sal gevul wees met liggaamlose geeste, wolke en ewige harpspel, wag ’n wonderlike verrassing op lesers.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie hemel \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003enooi lesers om die hemel te visualiseer soos die Bybel dit beskryf: ’n nuwe, herskepte aarde waar regte mense met regte liggame in ’n noue verhouding met God en mekaar sal leef. Die volgende keer as iemand sê: “Ek kan my nie voorstel hoe die hemel sal wees nie,” sal mense wat hierdie boek lees, kan sê: “Ek kan!”\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970667610414,"sku":"9780638010763","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638010763_front.jpg?v=1776550514","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-hemel-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}