{"product_id":"die-kinderbybel-hardeband","title":"Die Kinderbybel (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eByna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewe.\u003cbr\u003eDie kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale bly ook deurgaans Skrifgetrou en by elkeen word toepaslike Skrifverwysings gegee.\u003cbr\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Kinderbybel \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eword die mooiste verhale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970768240942,"sku":"1868294412","price":349.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/1868294412_front.jpg?v=1776553352","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-kinderbybel-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}