Skip to product information
1 of 1

Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband)

Regular price
R 300.00
Regular price
Sale price
R 300.00
In stock

Description

Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring.
Die 200 stories in Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

Shipping and Returns

Return Policies

Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband)
Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband)

R 300.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support