{"product_id":"die-klassieke-kinderbybel-storieboek-hardeband","title":"Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie klassieke Kinderbybel-storieboek\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.\u003cbr\u003eJohan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring.\u003cbr\u003eDie 200 stories in \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie klassieke Kinderbybel-storieboek\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970767847726,"sku":"9781770009370","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781770009370_front.jpg?v=1776553341","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-klassieke-kinderbybel-storieboek-hardeband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}