Skip to product information
1 of 1

Die Krag van ’n Biddende Ouer Gebedeboek (Sagteband)

Regular price
R 39.00
Regular price
Sale price
R 39.00
In stock

Description

Ouers kan ’n verskil maak in hulle kinders se elkedagse lewe terwyl hulle bid dat God se beste en wonderlikste beloftes vir hulle waar sal word. 60 gebede uit die pen van topverkoper-outeur Stormie Omartian sal lesers vertroue gee in hulle ouerskapsvaardighede terwyl hulle ontdek hoe om op ’n dinamiese manier vir hulle kinders te bid.

Elke gebed omvat ’n spesifieke aspek van die kind se lewe – liefde en beskerming, goeie gesinsverhoudings, godvresende vriende, ’n intieme verhouding met God, en baie ander relevante onderwerpe – en sluit ’n bemoedigende teksvers en plek vir persoonlike gebedsnotas in.

  • 60 kort, inspirerende gebede met teksverse
  • Fokus op verskeie aspekte van ’n kind se lewe soos liefde en beskerming, goeie gesinsverhoudings, godvresende vriende en ’n intieme verhouding met God.
  • Ruimte om gebedsnotas neer te skryf
  • Die boekie is klein genoeg sodat jy dit maklik kan saamdra
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Power of a Praying® Parent.

Shipping and Returns

Return Policies

Die Krag van ’n Biddende Ouer Gebedeboek (Sagteband)
Die Krag van ’n..

R 39.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support