{"product_id":"die-krag-van-n-biddende-vrou-gebedeboek-sagteband","title":"Die Krag van ’n Biddende Vrou Gebedeboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOntdek die kragtigste manier waarop jy jou man kan liefhê terwyl jy leer om vir God se beste te bid in sy elkedagse lewe. 60 gewilde gebede van topverkoper-outeur Stormie Omartian dien as beginpunt om God te vra vir wysheid en bemoediging in jou huwelik.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eElke gebed fokus op ’n spesifieke aspek van die man-vrou-verhouding – sy werk, vrese, gesondheid, prioriteite, ouerskap, toewyding aan God, en nog ander relevante onderwerpe – en sluit ’n teksvers in wat jou die hele dag kan bybly. Elke gebed het ook plek vir persoonlike gebedsnotas.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie krag van ’n biddende vrou\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal elke vrou uitdaag om in gebed na God te draai vir ’n suksesvolle huwelik en om die krag van ’n biddende vrou te ervaar.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e60 kort, inspirerende gebede met teksverse\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eFokus op verskeie aspekte van ’n man se lewe soos sy werk, toegeneentheid, vrese, gesondheid, prioriteite, ouerskap en toewyding aan God.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRuimte om gebedsnotas neer te skryf.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDie boekie is klein genoeg sodat jy dit maklik kan saamdra.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel The Power of a Praying® Wife.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970661777710,"sku":"9780638011142","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638011142_front.jpg?v=1776550344","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-krag-van-n-biddende-vrou-gebedeboek-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}