{"product_id":"die-krag-van-n-biddende-vrou-oordenkings-sagteband","title":"Die Krag van ’n Biddende Vrou Oordenkings (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eSmag jy na ’n meer vervullende huwelik? Is daar areas in jou verhouding met jou man wat hoop en genesing nodig het? Die krag van ’n gelowige, biddende vrou kan nie oorskat word nie. Stormie Omartian bied verrykende insigte wat jou sal versterk en bemoedig terwyl jy vir jou huwelik bid.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie krag van ’n biddende vrou oordenkings \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ese 100 dagstukke deur topverkoper-outeur Stormie Omartian bied:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eSielsverrykende oordenkings wat innerlike krag en vrede sal bring.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVars perspektief op die situasies en uitdagings wat jy elke dag in die gesig staar.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGebede wat fokus op jou eie behoeftes, gebede spesifiek vir jou man en gebede vir julle huwelik.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eWanneer jy jouself en jou man in gebed voor die Here bring, maak jy jou lewe oop vir al die liefde, genade en voorsiening wat God oor julle kan uitstort. Versterk julle huwelik deur elke dag die Heilige Gees se leiding te soek.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970736390446,"sku":"9780638009088","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638009088_front.jpg?v=1776552434","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-krag-van-n-biddende-vrou-oordenkings-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}