{"product_id":"die-pad-na-sukses-sagteband","title":"Die Pad na Sukses (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVolgens die wêreld se standaarde beteken sukses om ’n goeie werk hê, ’n eie besigheid, geld, roem en aansien. As ons dit nie het nie, voel ons soos ’n mislukking. Tog voel ons dikwels ongelukkig, onvervuld en eensaam al het ons hierdie dinge.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGod wil hê jy moet suksesvol wees, maar sy definisie van sukses is nie dieselfde as die wêreld s’n nie. Trouens, God se hele manier van die sukses behaal wat vir ons ware vreugde bring, is heeltemal anders as die wêreld s’n – en dit is presies wat ons nodig het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie pad na sukses\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jou laat ontdek wat dit beteken om suksesvol te wees volgens God se standaarde. Op haar praktiese manier openbaar Joyce Meyer Bybelse waarhede wat ons sal help om ware en blywende sukses te behaal. Die tydlose wysheid in \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie pad na sukses\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jou help om nuwe fokus in jou lewe te vind en op die pad te stap wat God vir jou bepaal het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Pathway to Success.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970672197934,"sku":"9781776477265","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9781776477265_front.jpg?v=1776550651","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-pad-na-sukses-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}