{"product_id":"die-sakpas-bybel-met-oordenkings-vir-meisies-sagteband","title":"Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie reis na volwassenheid kom met baie vrae en stampe en stote. Gelukkig kan jongmense altyd vertrou dat die Here hulle deur sy Woord sal lei.\u003cbr\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie sakpas-Bybel met oordenkings vir meisies\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal tieners help om elke dag tyd te maak vir God met 366 kort stukkies vir elke dag van die jaar wat hulle oë gefokus sal hou op die Here. Die kort gedagtes oor onderwerpe spesifiek gemik op hulle behoeftes en lewe, van sekerheid van verlossing tot ’n rein lewe, sal hulle geloof versterk. Daar is ook ’n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor hulle wonder.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVir 10- tot 15-jariges\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970745794862,"sku":"9780638008449","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638008449_front.jpg?v=1776552701","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-sakpas-bybel-met-oordenkings-vir-meisies-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}