{"product_id":"die-storie-van-noag-se-ark-sagteband","title":"Die Storie van Noag se Ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde SB","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eDie storie van Noag se ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003evertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk om jou geloof uit te leef, wat ’n nuwe begin beteken en hoe lief God is vir alles wat Hy gemaak het. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e Kinders sal op hierdie opwindende reis leer hoe om met hoop en liefde te leef terwyl hulle God beter leer ken. \u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDie storie van Noag in prettige rym.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIdeaal vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 Volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51970698346798,"sku":"9780638003284","price":34.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0986\/7903\/0062\/files\/9780638003284_front.jpg?v=1776551410","url":"https:\/\/goodcraft.store\/products\/die-storie-van-noag-se-ark-sagteband","provider":"Goodcraft Store","version":"1.0","type":"link"}