Skip to product information
1 of 4

Eenminuut-oordenkings Vir Kinders (Sagteband)

Regular price
R 79.00
Regular price
Sale price
R 79.00
In stock

Description

Om wyse besluite te neem en te weet wat die beste manier is om uitdagings by die huis, by die skool of op die sportveld aan te pak, kan vir kinders moeilik wees.
Die daaglikse oordenkings in Eenminuut-oordenkings vir kinders sal hulle help om leiding uit God se Woord te kry. Deur net ’n paar minute elke dag saam met God deur te bring, sal kinders inspireer om hul uitdagings op die regte manier te hanteer terwyl hulle God se wil vir hulle begin verstaan. God se Woord gee die beste voorbeelde van wat om te doen of te sê in enige situasie.
Hierdie kort oordenkings sal kinders help om in die voetspore van die beste Rolmodel in die hele wêreld te stap – Jesus Christus!

  • Vir 8- tot 12-jariges

Shipping and Returns

Return Policies

Eenminuut-oordenkings Vir Kinders (Sagteband)
Eenminuut-oordenkings Vir Kinders (Sagteband)

R 79.00

Money Return
Free Delivery on orders over R1000
Welcome to store
Welcome to store
24/7 Online Support